Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White House Guest Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 47 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
  • Vanaf R300 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

White House Guest Farm is op 'n plaas van 15 000 hektaar geleë en bied verskeie verblyfopsies net 14 km vanaf Grunau.

White House Guest Farm het kamers in die hoofhuis, chalets en kampeerplekke. Die eenhede het lugversorging en verwarmers, en linne en handdoeke word voorsien. Elke eenheid het tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas wat drankies bevat. Verblyf is op 'n selfsorgbasis beskikbaar, en aandetes is ook beskikbaar.

Die hoofhuis het 4 gesinskamers met slaapplek vir 4, 'n gesinskamer met slaapplek vir 3, 'n dubbelkamer en 'n studentekamer. Die kamers het dubbel- en enkelbeddens, en elke kamer het 'n privaat badkamer met 'n stort.

Die chalets het lugversorging, dubbel- en enkelbeddens en privaat badkamers met storte. Elke chalet het ook 'n kombuis met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Privaat braaigeriewe is beskikbaar.

Die kampeerplekke maak van 'n gemeenskaplike ablusieblok gebruik, en elkeen het 'n lig, kraan en kragpunt.

Gaste kan in die ou plaasdam afkoel, en daar is 'n speelarea vir kinders. 'n Vetplant-uitstappie, plaasuitstappie na die Rose-Quartz-myn, asook nagritte kan vooraf bespreek word.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Mooi uitsig

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Liezel V
Saam met lewensmaat
5.0
Kan dit aanbeveel. Ons het dit baie geniet. Die kos was baie lekker. Sonsondergang asemrowend.
Okt 2024
Cara Jane B
5.0
Peaceful. Beautiful. Scenery. Friendly. My mom and I stayed over at White House Guest Farm and had the most peaceful stay with the most...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Trudy G
5.0
Wonderful place and a good dinner. A very welcoming host, lovely small chalet and the possibility for a nice walk in the evening.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Len E
Saam met lewensmaat
5.0
Goed geleë met gasvrye eienaars! Baie lekker gekuier by die plaas. Vriendelik en gasvry!
Okt 2024
Elmarie L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Ons het heerlik gebly en uitstekende diens ervaar. Die kos was meer as genoeg en ons het die padkos baie geniet.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Nita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
  • Gaste dink White House Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karas Namibië
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 47 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Mickberg 262, Langs die B1, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19c57283ac9372a870c5e58f3dcafc386fabf14f9ce69efd44748cad2653b15d4b4cde3ee5c1da3eabb7cb8576b66d3a3aac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 Farm Mickberg 262 Off the B1 0000 Karas 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -27.628286144684 18.381590486653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang