Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

White Sands

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Mariza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker. Sal weer wil kom. Baie lekker en skoon. Pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike vinnige break van Gauteng. Heerlik gebly, lekker geslaap. Plekkie het als wat mens benodig. Uitsig fantasties. Het klein dingetjies waardeer, bv. baie hangers, twee punt muurprop, seep ens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sune V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Netjies skoon. Werk vir 'n oornag. Skoon en netjies. Klein so 'n goeie oornag plek. Uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Uitstekende verblyf! Ons het baie lekker gebly, dankie. Sal voorstel dat julle dalk koffie, suiker en melk sal insluit sodat gaste met aankoms iets te drink het, verder briljante plekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Perfect getaway with breathtaking views and excellent comfort. I recently had the pleasure of staying at White Sands, and I can't recommend it enough. This accommodation truly offers the best of everything. The first thing that caught my attention was the absolutely stunning view. Waking up to the sight of the sun rising over the ocean each morning was a highlight of my stay. Whether you're enjoying a cup of coffee on the patio or simply relaxing inside, the panoramic views are simply unbeatable. The amenities provided were exactly what I needed for a comfortable stay. From fans to heaters, White Sands has thoughtfully covered all bases to ensure guests feel comfortable regardless of the weather. The attention to detail in providing these conveniences truly sets this place apart. Safety was another standout feature. I felt completely secure throughout my stay, which is always a priority when choosing accommodation. The property is located in a very safe area, giving peace of mind whether you're staying in or out exploring. Lastly, the hosts were exceptional. They were welcoming, responsive, and ensured that all our needs were met without being intrusive. It's clear they take great pride in offering an excellent guest experience. Overall, White Sands exceeded all my expectations. It's the perfect place to unwind, take in incredible views, and enjoy all the comforts of home. I would highly recommend it to anyone looking for a memorable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alinda K
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Amazing. Dit was baie nice en loop afstand van alles af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Katrien E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Mooiste uitsig oor die see en Tafelberg. Het baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Aug 2024

Was orite, net water koud. Daar was geen warm water nie, in die koue moes ons in koue water was.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Lekker gebly maar 'n klein "bar" yskas met basies geen ysruimte was heeltemal o. Hey, lekker gebly, die enigste probleem was dat die inligting oor die werking van die TV en Wi-Fi nie volledig was nie. Ons moes rondbel vir inligting. Die kluis het nie batterye gehad nie en kon nie gebruik word nie. Ons moes self krag intik op die voorafbetaalde meter op versoek van die persoon wat na die plek omsien. Die yskas is heeltemal te klein en het basies geen ysruimte nie - nie voldoende vir selfsorg nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elmarie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Awesome. Baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Morne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa490385506137f96b098e91d1bb66b518584aa1992e283d61fd8479cf2babfa7a2d6fe478eba0b1db660448bf329e48a502?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 25 5 1 5 4 Foam Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.818389450767 18.475307822227

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang