White Sands
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R715 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
White Sands is 'n helder en sonnige selfsorgwoonstel in 'n veilige woonstelkompleks in Bloubergstrand wat spog met see-uitsigte en Tafelberg in die agtergrond.
Hierdie woonstel is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en 'n eetarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea is langs die kombuis en het 'n dubbelslaapbank en 'n TV met sekere DStv-kanale. Daar is gratis WiFi.
Die gebou is ideaal naby verskeie plaaslike winkels en restaurante geleë en gaste kan op die balkon uitspan en die uitsig geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Morne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink White Sands het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Foamweg 4, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap