Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Windsor Hotel Hermanus

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 234 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Johan M
1 nag
5.0
Mrt 2025

Pragtige see uitsig. Pragtig, veilig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorinde O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Rustige atmosfeer by die see. Baie sentraal. Kamers netjies. Heerlike ontbyt en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Altyd my gunsteling! Dis net lekker. Ek kom elke keer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nasrin S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Old world charm at the Winsor Hotel. Beautiful hotel, with an old world charm. Amazing antique furniture in common areas, lovely little reading spots and lush sofas to sip a port on! Delicious breakfast, with a good spread to choose from. Great location, easy walk to restaurants and shops. We will be back! (Grateful for the staff who helped with our bags up the stairs. Not recommended for persons with mobility issues).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Naweek in Hermanus. Sal definitief weer hier kom bly. Stapafstand na omliggende restaurante. Diens was puik en alles baie netjies en skoon. Heerlike ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liz O
1 nag Saam met vriende
4.6
Feb 2025

Windsor hotel was wonderful. Windsor hotel was very friendly, great location and easy parking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gabri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jan 2025

‘n Voortreflike uitsig wat opmaak vir ander tekortkominge. Ontbyt tops. Die uitsig en ontbyt was uit die boonste rakke. Hotel is oud, maar baie skoon. Hou nie van die feit dat daar geen aircon is nie, asook 'n stort wat nie in 'n bad is nie. Sal ook help as die ontvangs die goed vir jou stuur wat jy versoek en nie op die ou einde dit self moet gaan haal nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sharon B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
0.0
Feb 2025

Onverbeterlik. Ek het heerlik gebly. Die kamer was skoon en die uitsig onverbeterlik. Die hotel is stapafstand van restaurante en winkels. Die ontbyt was heerlik. Die motor was veilig. Al die klagte wat ek het, is dat alle personeel Engelssprekend is.

Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Gert J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Flippen lekker. Die beste van al ons oornagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gordon T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Wish we'd had the time to stay longer. Enjoyed our stay, will recommend to friends and return one day as from Australia. An iconic hotel in an excellent location and the breakfast was great with an excellent choice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 268

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 430
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 430
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 204 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marienerylaan 49, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe21e18248764e9a1fb7492b6070e660bc235515b3db25f16329927773b143a23ca32fed608fa2d407e6695b6ac03556b06f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 430 per nag, vir 2 mense 234 5 1 5 49 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.421222222222 19.240222222222

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang