Worthy Stays
Kry 20% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aerodrome-weg 72, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
-
Vanaf
R600R480 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Worthy Stays is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid wat in die lieflike kusdorpie Strand geleë is, en bied 'n ontspannende en gerieflike verblyf vir paartjies of klein gesinne. Die eenheid beskik oor 'n privaat ingang op die gasheer se perseel, wat privaatheid en gerief verseker.
Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 1 kind en sluit 1 slaapkamer en 1 badkamer in. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en 'n net-kindbed. Die en suite-badkamer het 'n stort. Wi-Fi is beskikbaar om gaste tydens hul verblyf verbind te hou.
Die oopplan-uitleg sluit 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel en ander verhit-en-eet-geriewe vir ligte maaltydvoorbereiding in. Die eiendom is toegerus met sonkrag, wat 'n ononderbroke kragtoevoer verseker, en bied veilige parkeerplek op die perseel vir gaste.
Ideaal geleë naby Hoërskool Strand en Boland Kollege, met asemrowende berguitsigte en maklike toegang tot Valsbaai, die walvisroetes en die Helderberg Natuurreservaat. Dit is 40 minute se ry vanaf Kaapstad se middestad en 20 minute vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe. Winkels en restaurante is naby, en die strand is net 2 km weg - perfek vir 'n ontspannende stap of oefensessie. Vergelegen Mediclinic is 7 km weg, terwyl Busamed Paardevlei Hospitaal net 5 km vanaf die eiendom is.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbedjie
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Helet Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Aerodrome-weg 72, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Worthy Stays het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
-
Kapasiteit: 3 persone
2 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Aerodrome-weg 72, The Palms, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang