Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zelda Game and Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.1/5

Bookings Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

3.1 uit 5van 9 resensies vir Zelda Game and Guest Farm
Netheid
2.4/5
Diens
2.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
2.2/5
Stanley V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley V

Doen spesiale moeite.

Gas was klaar en hulle het een van die eenhede se badkamers tot ons kampers se beskikking gestel.

Marlisa S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Marlisa S

Goeie.

My vriendin is baie swak ontvang. Die dame het beweer dat ons nie 'n deposito betaal het nie. Daar is nie 'n restaurant nie. Daar is wel 'n kombuis wat vir ons 'n ete voorberei het en dit was waarde vir geld en smaaklik. Die keuse van drankies was uiters beperk - geen suikervry, geen Coke produkte nie. WiFi was nie in kamers beskikbaar nie en die wagwoord is ook nie gedeel nie.

Cala V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Cala V

Wil dit nooit weer herhaal nie.

Ek was 4 jaar gelede daar en dit is hartseer hoe baie die plek agteruit gegaan het. Die diens is puik, die fasiliteite is swak en die plek lyk sleg. Daar was miere orals in die kamer en ons badkamer se plafon was besig om in te stort. Die stort het nie eens 'n deur gehad nie. Nee wat - dit was nie R100 werd nie.

Johan P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Johan P

Nie weer nie.

Die plek is verwaarloosd en oud. Selfs kinders van die jaar betaal R200 vir aandete, dieselfde as grootmense. Die kaartmasjien het nie gewerk nie en hulle wou kontant hê.

Wilma P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma P

Rustige omgewing.

Voldoende vir oornag akkommodasie.

Richard V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Richard V

Netjies, puik diens, aangename voedsel.

Lekker gebly, kan bietjie modern opgradeer word. Die diens is puik en kos aangenaam.

Ian J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ian J

Really disappointing.

Pot smoking, rowdy workers, labourers ogling around, staring into one's car, no shower curtains or doors, no hot water working in the bathrooms. Really disappointing. And they said I still owed them money, which I showed was wrong via the app.

Angie R - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Angie R

Disappointing.

Bathrooms were covered in bugs, no water, had to ask for campsite and bathrooms, then no hot water, had to ask, and after a long drive looking forward to a pool we found an empty pool. We stayed there before and was very happy but this time around it was very disappointing.

Diana H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Diana H

Ek dink hul tariewe is buitensporig te duur. Mens kan eerder in Gobabis oorslaap indien jou reisprogram dit toelaat. Eerder 'n stort as 'n bad in die badkamer.

As mens Zelda se tariewe vra, verwag ek dat die binneshuise versierig lankal opgegradeer moes wees.

Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmrqJfk4ZZSeDt7lDpiX5HTEir4ITIp6p6Rd8U4kyFa2UGlnKhP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 4 Off the B6 Plot 466 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.290046 19.818825
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang