Zelda Game and Guest Farm
- Kapasiteit: 63 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
- Vanaf R400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Zelda Game and Guest Farm bied verblyf op 'n Namibiese wildsplaas en is 92 km vanaf Gobabis.
Die kamers op die plaas het lugversorging en bied slaapplek aan 2 tot 4 gaste. Die kamers het óf dubbelbeddens óf driekwartbeddens óf 'n kombinasie van dubbelbeddens en driekwartbeddens. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad of 'n stort en handdoeke word voorsien.
Kamers 1 tot 4 in die hoofgebou het tee- en koffiemaakgeriewe en WiFi. Let asb. dat die kamers nie TV het nie, maar daar is WiFi by die ontvangs en die kroeg.
Die wildsplaas bied ook kampeerplekke onder bome. Elke kampeerplek het water, elektrisiteit en braaigeriewe. Die staanplekke deel ablusiegeriewe met storte.
Gaste kan in die swembad afkoel en 'n drankie by die kroeg geniet. Die plaas het verskeie staproetes en wildkykgeleenthede. Die inwonende Nharo-boesmans sal ook hul fassinerend en tradisionele kennis met gaste deel.
Troeteldiere is welkom mits dit vooraf gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Bookings Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
- Gaste dink Zelda Game and Guest Farm het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 63 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die B6, Erfdeel 466, Gobabis, 0000, Omaheke
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang