Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Zorgvliet Wines Country Lodge

 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
 7 Beskikbaar
Superieure Kamer
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamers is op die onderste verdieping geleë en lei na 'n binnehof met 'n swembad. Elke kamer is ruim en het 'n ekstra lang dubbelbed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Ander geriewe sluit DStv, lugversorging en 'n kroegie. Die badkamers het groot baddens en stort, sowel askomplimentêre toiletware.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Solder
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die soldereenheid het slaapplek vir 2 gaste op 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid is op die derde verdieping geleë en ander geriewe sluit sekere DStv-kanale, lugversorging en 'n kroegie in.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Privaat Suite
Vanaf
Vanaf R 3 810
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die privaat suite het slaapplek vir 2 gaste, 'n koninggrootte-bed en 'n privaat balkon. Die badkamer het 'n bad, stort, japonne en komplimentêre toiletware. Die leefarea het 'n ingeboude kaggel en hout en vuuraanstekers word voorsien. Let asb. op dat die eenheid nie naby die sitkamer, ontbytarea, ontvangs of swembad is nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Gesinskamers
Vanaf
Vanaf R 5 290
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinskamers het 'n gerieflike en ruim ontwerp. Elke eenheid het 2 slaapkamers met ekstra lang koninggrootte-beddens wat elkeen op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n aparte badkamer met 'n stort en 'n bad. Albei eenhede het kroegies en TV's met DStv. Dit is op die eerste verdieping bo die ontvangsarea geleë en is net via 'n trap bereikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Gesinskothuis
Vanaf
Vanaf R 7 760
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die pragtige gesinskothuis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n gerieflike sitarea. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 badkamers het baddens, stort, wasbakke en japonne. Al die kamers het DStv, lugversorging en kroegies. Die eenheid is perfek vir gesinne, naby die swembad geleë en het 'n uitstekende uitsig op Simonsberg.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Buitelug
Stoep/Binnehof
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Kaggel
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 2 Beskikbaar
Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R 2 680
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamers is op die grondverdieping en lei na die tuin. Elke kamer het 'n ekstra lang koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Elke kamer het 'n TV met DStv, lugversorging, 'n kroegie en komplimentêre toiletware. Die is kleiner kamers en het nie uitsigte op die omliggende berge of oor die wingerd nie.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
DStv
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Haardroër
Dienste & geriewe
Kamerdiens
Kombuis & eetkamer
Kroeg
Yskassie
Kroegie
Kamerdiens
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Akkommodasie vir ekstra kinders onder 12 jaar sal teen R470 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamers met hulle ouers deel. 'n Bababedjie kan voorsien word (onderhewig aan beskikbaarheid) of ouers kan hul eie saambring. Kinders van 13 jaar en ouer, of ekstra volwassenes per kamer sal R770 per aand (sluit ontbyt in) gehef word indien hulle die kamer met die volwassenes deel.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 3 400
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 36 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R310, Helshoogtepas, Banhoekvallei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzdzpV1mrnKZEgCokv6j63oCR5wtpeU37TWbQVwk14dnxviLKHc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag, vir 2 mense 27 5 1 5 R310, Helshoogte Pass Banhoek Valley 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.914552944443 18.935483694077

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang