Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Zwartmodder

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 208 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Stiaan V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Gasvrye vriendelike ontvangs. Sal dit definitief aanbeveel vir enige iemand. Baie lekker. Was van die begin af vriendelik en gasvry. Sal beslis weer 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheré J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige ligging. Rustige atmosfeer. Baie netjies. Aangename en lekker ervaring. Vriendelike en behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Puik. Baie lekker gebly. Baie netjies en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof G
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Soos verwag, selfs 'n aks meer. Dit was besonder aangenaam - rustig en netjies, net wat mens nodig het uit Gauteng.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Die kamer is baie netjies, dit het 'n pragtige tuin. Dit was 'n heerlike naweek. Ons het Clarens besoek met ons motorfiets en het een aand oorgeslaap. Dit was maklik om 'n kort afstand na die dorpsplein te stap en bietjie rond te kyk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa Hetty Rosalie R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2025

It was lovely. Beautiful place, sweet renter and great place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieta S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Gerieflik. Netjies. Ons het ons tyd baie geniet!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angie P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Excellent accommodation. A stunning, overnight stay. Lovely finishes and everything we needed to make our stay comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Oornag stop oppad huis toe. Ons het by Zwartmodder geoornag oppad huis toe van Lesotho af. Die plek het ons verwagting beslis oorskry. Die kamer was pragtig en die tuine vreeslik mooi. Dit is ook in die stil deel van Clarens geleë so ons kon lekker rustig slaap. Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Baie netjiese verblyf. Baie netjies, skoon en veilige verblyf. Bespreek gerus by Zwartmodder as jy oornag verblyf benodig. Ons sal hulle weer besoek en aanbeveel as jy Clarens besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 208

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R 899
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 899
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cilliersstraat 462, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA896ed99ca90c360f9f8bdcf105d4d7560cf601a4ab37f1f04116cb930d201b0c0c09e6e86a47bf7a61825a50ce824baede0c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag, vir 2 mense 208 5 1 5 462 Cillier Straat Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.509104532156 28.418991565704

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011