Geverifieerde Resensie
Alberton
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Alberton bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 26 resensies.
"The town on its own is clean, easy transport access, shops are near and it's a peaceful place."
"Alberton is a bustling city with lots of amenities and within reach of a lot of attractions in Gauteng."
"Kan nie regtig terugvoer gee oor toeristebestemming nie, want ek was daar vir besigheid. "
"Die winkelsentrums is baie naby aan mekaar en die mense is baie behulpsaam en vriendelik."
"If you enjoy gholfing, mountain biking or just relaxing with a great day at the spa, then Glenvista is the place. Excellent vistas."
"Pragtige omgewing. Pragtige natuurskoon en natuurlewe in die middel van al die moderne geriewe waarvoor mens kan vra. Inkopiesentrum gerieflik naby."
"There is nothing of interest there and is just a residential area, although access to the highways is very easy."
"Super Stoked Cycles h/v Jacksonstraat en Hennie Albertsstraat se eienaars was baie vriendelik en hulpvaardig en die koffiewinkel is gerieflik met lekker koffie en broodjies."
"Ons het dit bloot gebruik omdat ons 'n huweliksermonie moes bywoon."
"Brackenhurst is 'n rustige buurt en ek glo Morning Noon & Night kan weer op die kaart kom (vir my), as daar weer aandag aan detail gegee word."