Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Kaart
Is jy 'n pensioenaris? Nuut
Orden Volgens
Filter volgens Tarief per Nag
    Skuif die tarief om jou sak te pas
Filter volgens Beskikbaarheid
Filter volgens Spesiale Aanbiedinge
Filter volgens
Filter volgens Bespreking-opsies
Filter volgens Tipe
Filter volgens Resensie
Filter volgens Fasiliteite
Resensies van Ballito
4.7/5

Lees regte resensies van Ballito van 1106 geverifieerde gaste.

Indien jy Ballito besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Ballito.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Ballito Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Ballito accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Ballito akkommodasie

942 lekke plekke om te bly

Sien kaart









Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 6)

13 Pyrgos is 'n selfsorgwoonstel op die grondvloer in Santorini Estate in Shaka's Rock aan die Dolfynkus, net 5 km ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

301 Ballito Manor View is 'n selfsorgwoonstel met 'n uitsig oor die hoofstrand in Ballito in die Ballito Manor-komp...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 4)

19 Bay Ridge is 'n selfsorg-vakansiewoonstel wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Willard's Beach, Ballito...

Swembad
WiFi
Braai
Fietsry
Swembad
WiFi
Braai
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 8)

Big Blue Ocean Villa is 'n unieke seefronthuis in Ballito en bied luukse, ruim en gerieflike verblyf stapafstand va...

Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 8)

Vanaf
Vanaf R 2 154
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 154
per nag (plek vir 6)

La Paradis 5 is in die idilliese kusdorpie Ballito geleë en is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel wat ideaal vir gaste ...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 154
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 3 900
per nag (plek vir 4)

100 Quarme is 'n bekoorlike vakansiehuis op die eksklusiewe Zimbali Beach-landgoed en bied 'n mooi uitsig oor die s...

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 4)

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)

Le Paradis 18 Op See is 'n selfsorgeenheid in die gewilde Le Paradis-kompleks. Dit bied 'n pragtige see-uitsig en i...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)

Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 4 800
per nag (plek vir 8)

Marichel 4 is 'n luukse woonstel wat oor Thompson's Bay in Ballito kyk. Dit is die ideale ligging vir 'n gesinsvaka...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 4 800
per nag (plek vir 8)

Gratis kansellasie
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 7)

Mama Mia 3 het 'n uitsig oor Thompson-strand in Ballito. Die pragtig eenheid bied 'n strand- en see-uitsig en is di...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Gratis kansellasie
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 7)

Vanaf
Vanaf R 1 775
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 775
per nag (plek vir 6)

Santorini Perissa 66 is 'n lieflike selfsorgwoonstel op die eerste verdieping. Dit skuil tussen tropiese tuine in B...

Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Braai
Swembad
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Vanaf
Vanaf R 1 775
per nag (plek vir 6)
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang