Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.
"Awesome beach-active! Alive! not rowdy at all, family destination for sure, my kids enjoyed it. Miss seeing the morning walks and jogs from the balcony as early as 06:00 in the morning, if not 05:00. Was really a great stay. Salt Rock - rocks!"
"Baie lekker swemstrand op gewone weeksdae. Kan beknop raak oor naweke."
"Baie veilige en mooi, skoon strande, genoeg eetplekke en inkopie sentrums, vriendelike dorp en baie skoon."
"So baie kuierplekke heerlike strand en getypoel met lewensredders maak dit die ideale vakansie-bestemming. Salt Rock se Tiffany inkopiesentrum is minder besig as Ballito se Super Spar en net om die draai van Thompsons Beach."
"Sheffield Beach is ideal for people that want a quiet time and is very close to all required facilities. "
"Die branders is rof maar die strand is baie skoon en die wandelpad langs die see af is 'n groot pluspunt! Fantastiese inkopiesentrums en restaurante."
"Everything was just perfect. It felt like home, I had the best time with my loved ones. "
"Die verskeidenheid rotspoele en die swemstrand maak dit 'n uitstekende bestemming vir ouers met kinders. "
"Ballito is lekker. Daar is baie goed in en om Ballito om te doen. Die strande is skoon en die dolfyne en walvisse is ‘n groot bonus. Sou in die toekoms net nie my vakansie dieselfde tyd as die rage festival bespreek nie. "