Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.
"Good destination, clean and signs of good disciplined local authority."
"Die gemeenskap van Ballito doen soveel moeite om almal se veiligheid en ervaring te optimaliseer! Die promenade is spotless en word goed in stand gehou. Vir ons was dit veral lekker buite-seisoen!"
"Salt Rock is a clean town and the local people are extremely friendly, we would like to explore more of the town in the future."
"Natuurskoon is pragtig. Mense baie vriendelik. Skoon omgewing en veilig en rustige atmosfeer. Wat 'n fees. "
"Ballito het baie uitgebrei die afgelope paar jaar. Daar is alles wat 'n mens nodig het, sonder om na Durban te reis. Die verkeer kan egter met tye 'n probleem word."
"Ballito was 'n lekker bestemming, goeie winkels en eetplekke. Sal dit weer beslis besoek. "
"Ek glo ons as gesin tref dit elke keer ongelukkig op Ballito wat betref die weer. Die eerste keer was lekker weer, maar al die ander kere was dit koud met konstante wind op die strand. Mens wil glo daar is beter dae, maar dit maak ons lugtig om weer te probeer."
"There is so much about the place, though we didn't visit other places but I'm not complaining at all."
"The beach need some cleaning. Not like it used to be. There was also a dead chicken on the beach. Restaurants on the beachfront need maintenance."