Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.
"Ongelooflike mooi skoon omgewing, met vriendelike en behulpsame mense. Definitief 'n pragtige uitsig en lekker plekke om te sit en afkoel."
"Ballito is a great place and would definitely recommend it. It’s got the beach and lovely restaurants and for those who need them, the shops as well. They even have restaurants with Canine Menus. "
"Sjoe, die Hole-in-the-Wall was 'n wonderlike ervaring en geleentheid om mooi foto's te neem. Ons het met verwondering die getypoel verken met die kleurvolle koraal, sponse en seelewe. Dit was n baie onverwagte juweel."
"Die plek het baie agteruit gegaan in die laaste 5 jare. Die strande is vuil. Vol plastiek en hoeke en vislyn. Baie onaangename karakters wat op die strand uithang en mense pester. Riool wat reg op die strand uitloop. Niks meer skulpe op die strand nie, dit wys dat die wildlewe in die water uitgemoor is. Glad nie meer mooi nie."
"Dis nie 'n swemstrand nie, baie rotse. Klein strandjies, min mense buite seisoen. Ideale plek vir 'n kort wegbreek."
"Ballito het vreeslik uitgebrei en is nie meer die stil vakansiebestemming van die jare negentigs nie. Maar as jy die gerief soek van groot winkels en nie ver wil ry winkels toe nie dan is Ballito die regte plek vir jou. "
"I enjoyed the options of beaches each less than a kilometer away from each other. I can imagine tho in peak periods it can get busy."
"Ballito is an excellent holiday venue and is very accessible to Durban and other holiday sites. It has all the necessary shopping facilities and restaurants etc. The promenade walkway adds tremendously to the beach attractions and is very well maintained and the security is very good. Ballito is a highly recommended holiday destination."
"Baie nabygeleë aan King Shaka Internasionale Lughawe. Bespreek restaurant plekke wanneer dit vakansies is. Alles wat jy nodig het is om die draai."
"Thompson's Bay is such a beautiful place, especially for photos. My family and I had a great time there. Thompson's Bay is definitely the place to visit when u are at Ballito."
"Mooi skoon strand, met lewensredders aan diens. Glad nie te besig, baie rustige omgewing. "