Geverifieerde Resensie
Ballito
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Ballito bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1106 resensies.
"Salt Rock is 'n rustige plek om vakansie te hou met mooi skoon strande en genoeg winkelsentrums naby."
"As jy nie naby die strand verblyf kry nie is dit bietjie ongerieflik om veilige parkering te kry om wel na 'n strand toe te gaan."
"Ballito is pragtig met 'n wonderlike kuslyn. Dis ook naby die lughawe en roetes is baie toeganklik."
"Salt Rock is 'n stiller omgewing as Ballito and dis net 'n klipgooi van Ballito se winkelsentrum."
"The main beach and parking area needs a serious upgrade. The walk to the beach is dirty and the bad smell is apparent by the old building and next to the lagoon. The Life Guard station needs an upgrade - the flags are tattered - the beach was dirty. There is major progress in the rest of the area though. Some of the smaller business and eating places needs to perk up their appearances."
"Ballito is awesome. Thanks Ballito that owners with pets can actually go onto the beach with our dog. "
"Goed geleë met lieflike winkelsentrum wat bestaan uit restaurante, bottelstoor en 'n puik Super Spar, paar ander winkels ook. Moet ry om by 'n swemstrand te kom aangesien meeste van die strande in die onmiddellike omgewing rotsagtig is."
"Winkelsentrums baie naby. Egter heeltemal te besig, miskien slegs persoonlike voorkeur/afkeur."
"Winkelsentrums en paaie baie besig oor die feestydperk, maar altyd lekker by die see."
"Lovely swimming beach in a relaxed holiday town with just the right mix of nature and comfort! "
"Ballito bied 'n groot verskeidenheid van dinge om te doen en plekke om te besoek - daar is iets vir elke saak."