Geverifieerde Resensie
Barrydale
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Barrydale bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 271 resensies.
"Covid 19 het ongelukkig baie van die besighede swaar getref."
"A hidden gem for sure. It's my first visit there and we really enjoyed it. A clean, neat little town, with lots of interesting shops, and a stunning view wherever you live. Definitely do not just drive past."
"Pragtige dorp in ’n mooi omgewing. Mense is vriendelik, ete by Karoo Daisy is 'n belewenis."
"There a quite a few loctions and venues to explore in the area. Definitely a place to visit for a few days."
"Barrydale het soveel om te bied. 'n Verskeidenhied uitstekende eetplekke; kuns oral te sien; winkeltjies om ou ure besig te hou. "
"Heerlike restaurante en het die Handweef baie interessant gevind. Heerlik gestap op die Cook-roete vir 90 minute met ’n pragtige uitsig oor die dorpie. Pragtige kerk en veral Mez-restaurant is aan te beveel."
"Many of the shops are no longer open due to the Covid pandemic so there is not much to see and do."
"The hotel and art shops are places to visit and see. The Net Vir Pret Project together with Magpie is also a great experience for those who are into green and recycled art."
"Die prentjiemooi omgewing begroet jou as jy vanaf die berg padlangs afkom op die R62. Beslis 'n oulike dorp om meer as 1 aand te besoek. Country Pumpkin bedien net sulke heerlike ontbyte!"
"A beautifully maintained town. Need to spend a weekend to explore properly."
"Baie oulike dorp. Ongelukkig het Covid-19 vele besighede erg geknou."
"Mooi dorpie in 'n pragtige omgewing met oorgenoeg eet- en drinkplekke as jy net wil kuier."
"Besoek die Mez Karoo Kitchen vir 'n fantastiese aand ete. Julle moet egter vooraf bespreek as jy van 'n tafel verseker wil wees."
"Meeste mense spandeer net een aand daar. Eintlik is daar meer om te sien, volgende keer sal ek 2-3 aande wil bly."
"'n Awesome dorpie met baie besienswaardighede, baie klein besighede om te besoek. Sal enige tyd terug keer na Barrydale."
"Moenie net deurry nie. Stop daar en verken 'n bietjie. Daar is meer as net Diesel en Creme op die dorp."
"Interessante dorpie. Ongelukkig was baie plekkies toe tydens die paasnaweek."
"Die dorp is ook baie toerisme vriendelik. Dit is pragtig en almal is baie vriendelik. Daar is lieflike winkeltjies en heerlike restaurante."
"Oulike plekke op die dorp om te besoek en te verken."
"Barrydale is 'n interessante Karoo-dorpie. Dit het baie lekker eetplekke en as ek dit reg het ook 'n kunsgalery of 2."
"Well worth a visit for the quirky hotel and shops. Great climate and it sits on top of the very scenic Tradouw Pass."
"Dit is ‘n baie mooi klein dorpie wat alles het wat ‘n mens kan nodig kry. Die omgewing is buitengewoon mooi en genoeg om jou aan te verwonder."