Indien jy Bathurst besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bathurst.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bathurst Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Bathurst accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bathurst akkommodasie
5 lekke plekke om te bly
Aan die oewer van die Boesmansrivier met ongelooflike uitsigte oor die vlaktes lê HillsNek Safaris. Dis 'n luukse l...
Amakhala Woodbury Tented Camp is 'n intieme boskamp in die Amakhala Wildreservaat wat deur die Gush-gesin bestuur w...
Quatermain's 1920's Safari Camp
Quatermain's Camp is in ’n afgelee vallei in die luisterryke Amakhala Wildreservaat. Quatermain's 1920's Safarikamp...
Founders Railway Carriage is 'n lieflike, smaakvol versierde en opgeknapte treinwa. Dit skuil teen 'n heuwel 85 km ...
Bukela Game Lodge bied verblyf wat alles insluit en is 'n luukse safari-lodge in 'n privaat wildreservaat in die Oo...
Tidewatch bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim huis in Hamburg, Oos-Kaap, ideaal vir 'n gesinswegbreek. Dié ...
Hlosi Game Lodge - Amakhala Game Reserve
Hlosi Game Lodge is in die Amakhala Reservaat in die Oos-Kaap. Dié reservaat is 7500 hektaar groot. Dit is op die s...