Indien jy Beacon Point besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Beacon Point.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Beacon Point Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Beacon Point accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Beacon Point akkommodasie
68 lekke plekke om te bly
Sandstone Manor is in Mosselbaai en is naby die dorp se geriewe en besienswaardighede. Sandstone Manor het 10 ind...
On the Rocks 2 is 'n vakansiehuis in 'n veilige kompleks in Mosselbaai wat na die see front. Die streek is gewild v...
Cyprus Manor 12 is 'n gesellige selfsorgeenheid in 'n sekuriteitskompleks in die hartjie van Mosselbaai. Die eenhe...
Bay Vista Guesthouse is in die pragtige hawedorp Mosselbaai geleë en bied rustige, bekostigbare verblyf vir gaste w...
Point Village Hotel is by Die Punt in Mosselbaai geleë, net 'n paar meter van een van die strande af. Mosselbaai is...
The Point Hotel is halfpad tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) in die hartjie van die Tuinroete in die kus...
New Stone Manor is 'n pragtige, luukse, nuut opgeknapte, aardse ou kliphuis uit 1880. Dit bied 'n uitsig oor die se...
Rosebud 4 bied aan gaste die geleentheid om mooi see- en berguitsigte vanaf die balkon te geniet terwyl hulle braai...