Geverifieerde Resensie
Beaufort West
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Beaufort West bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4 uit 5 gekry volgens 1694 resensies.
"Beaufort West is an interesting place to stay at for a day or two as a stop over. The big attraction to see while here is the Karoo National Park."
"Karoo Deli waar ons die aand gaan eet het, was 'n uitstekende ervaring en beslis aan te beveel."
"Baie goeie halfpadstop met die kans om heerlike lamsvleis terug te vat Gauteng toe. Het al 2 keer geëet by Nuveldt restaurant, asook by hulle vleis gekoop, 'n heerlike ondervinding en baie, baie goeie kos."
"Die Karoo Deli aan die oorkant van Youngs Halfway House is definitief 'n besoek werd. Die tipe braai-opset was 'n eerste vir ons. Werklik genotvol."
"Ons was baie teleurgesteld gewees, want ons wou graag die donkiekar rit doen, maar mens moet 'n dag voor die tyd bespreek."
"As jy nie in die geskiedenis belangstel nie, is daar niks anders wat as trekpleister dien nie."
"Pragtige dorp. Sou graag wou hê die oornag verblyf moet ook 'n inligtingsbrosjure hê, aangesien die inligtingskantoor toe was."
"Beaufort West is a nice stop off towards Cape Town. it's a lovely area that is clean and safe. "
"'n Fantastiese, historiese dorpie met tipies plattelandse atmosfeer. Mooi dorpie en sou graag meer tyd wou spandeer om die ou geboue en museums te besoek."
"Good stop over point on the drive from Johannesburg to Cape Town if you would prefer to do 2/3rds of the drive on the first day. Plenty of petrol stations to fill up and buy snacks at. A small shopping mall for any other purchases. Enjoyed our stop-over, but wouldn't recommend it as a free-standing tourist destination as there's not too much to do."
"A place full of history and interesting places to visit. We were impressed!"
"Die dorpie is nie sleg nie, en 'n goeie oorslaap vir moeë reisigers. Van die beter dorpe waardeur ons gereis het vanaf Pretoria, Kimberley oor."