Geverifieerde Resensie
Bela-Bela
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bela-Bela bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 731 resensies.
"The roads from the highway were terrible. It will be economical to fix the roads. You would lose business if the roads are not fixed."
"Die dorp opsigself is vuil en vertoon slordig. Duidelike bewys van baie swak diens en instandhouding."
"Die dorp self is vervalle net soos alles in ons nuwe SA is. Dit gaan baie verg om ons stede en dorpe weer op standaard te kry, ek glo nie die huidige regering is in staat om dit te verander nie."
"Valencia is gerieflik naby Bela-Bela vir "shopping". Dit is ook baie naby 'n interresante plaasstal."
"Moet by die springbok-boma stop as 'n mens in Bela-Bela is. Hulle kos is ongelooflik goed en diens is uitstekend."
"Lovely buzz in the town, and Nylstroom just a few kilometres down the road was also a delight to visit."
"Naby aan groot dorpe geleë. Maklike wegbreekkans vanuit die besige stad. Paaie is in baie swak kondisie."
"Baie besig gedurende langnaweek en vakansies, vermy maar die middedorp, alhoewel goeie inkopiesentrums as jy iets vergeet het om saam te neem."