Geverifieerde Resensie
Bela-Bela
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bela-Bela bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 731 resensies.
"We didn't travel much in the area. Mabilingwe is, however, a wonderful setting. We could get everything from the shops inside the reserve."
"Dorpie kort nog 'n paar ander dinge soos markte en sulke goedjies en local restaurante."
"Dis die perfekte plek vir 'n wegbreek, hier vergeet mens van al die ander probleme in die lewe, laat jou weer lus kry om als aan te pak."
"Bela-Bela se paaie kort beslis aandag. Daar is gelukkig baie plekke waar mens kan gaan uitspan en ontspan."
"You have very helpful staff both at the entrance and around the reserve. They are always ready to help and even approach to assist if it looks like you need assistance."
"Die dorpie self het nie veel om te bied nie, tensy jy belangstel in die Adventure Oord op die dorp. Ons het maar bietjie uit die dorp gery en padstalle ens. besoek."
"Except for the gravel road toward our final destination, the long drive was truly worth it."
"Bela-Bela is a very nice place to be at ,but it rains a lot and it inconveniences other activities."
"Bela-Bela is a beautiful place to be Elephant Springs need a revamp they must up their game to get us to go back there and the money they charge too much for such poor service."
"Veral die natuurreservaatomgewing baie goed - geniet die stilte en natuur. "
"Indien jy iets by die huis vergeet kan jy dit in die dorp koop. Die omgewing bied ook 'n verskeidenheid van aktiwiteite en besienswaardighede vir toeriste van alle ouderdomme. "
"Bela-Bela is 'n vakansiedorpie in die middel van die bosveld. Dit is besig oor naweke, maar verder baie rustig. Hulle kan regtig iets doen aan hulle paaie en infrastruktuur."
"It gave an impression of safety as our car on the guest house was on the street parking but nothing happened. At Forever Resorts we left our belongings unattended for hours and were also still safe."
"Very good for an outing. Safe, everything is nearby and the people are friendly and helpful."