Geverifieerde Resensie
Big Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Big Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 118 resensies.
"Ocean may be cold, but if you want to put your feet in you would not regret taking a walk on the beach."
"Great holiday destination offering beaches, restaurants, coffee shops, shops and great vibes."
"Goeie restaurante en Checkers naby. Goeie plekkie vir rustige vakansie, naby genoeg aan Kaapstad. Kan gerieflik ander dele van Kaap besoek sonder te ver ente ry."
"We had a fantastic time some of the people were very friendly."
"Baie keuses vir kuierplekke en eetplekke en baie stapafstand. Wonderlike see-uitsigte. "
"Awesome area, everything is close in terms of the beach, restaurants, shops and public transport. All you need is there."
"Baie oulike plek met sy eetplekkies, ens. is dit 'n lekker plek om net 'n bietjie af te pak en te ontspan."
"Alles wat nodig is sommer so op jou voorstoep, dit is 'n pluspint, jy hoef nie jou bakkie op te start om iets te gaan koop nie, alles is sommer lekker stapafstand, dit is net jammer jou bure is so bietjie naby aan jou, maar dis nou maar komend van 'n plaasjapie. Nee wat, Big Bay is sommer Big man, nice."
"A must visit, close to shopping centre, close to the beach, easily accessible by public transport. Just perfect."