Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 2068 resensies.
"Stap as jy kan, gebruik slegs taxis as die afstande te ver raak, maar geniet tog die kuiers in Bloem."
"Atmosfeer vorm 'n bietjie gespanne en die stad is nie aantreklik of skoon nie."
"Lekker plek om te ontspan, met 'n rustige, amper plattelandse, atmosfeer. Maar met alles wat jy in 'n groot metro stad wil hê. Sal sê minder dinge vir kinders en tieners om te doen."
"Dis ons oorslaap bestemming. Kom te laat in Bloemfontein om in stad rond te beweeg."
"I love coming here and am very sad to leave. Love the coffee shops, malls, Saturday Boere Market and the atmosphere."
"Great and convenient town to stay at. Lots of accommodation and great restaurants. Just need to fix up the roads in the town. Way too many potholes."
"Ons het grootgeword in Bloemfontein, maar woon al vir die afgelope 20 jaar in die Kaap. Ongelukkig het Bloemfontein verskriklik agteruitgegaan wat 'n ou Bloemfonteiner se hart baie seermaak."
"Ek het nie besef dat daar so baie is om te doen in Bloemfontein nie. Sal volgende keer graag meer wil sien, maar ons het net oorgeslaap om die rit vanaf die see korter te maak."
"Mens moet ten minste twee volle dae daar spandeer. Soveel om te sien en doen."