Geverifieerde Resensie
Bloemhof
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemhof bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.5 uit 5 gekry volgens 54 resensies.
"Die dorpie self is ongelukkig nie skoon nie. Die Bloemhofdam is egter iets besonders om te beleef en ons is bly ons het daardie rigting gery."
"Die paaie is swak, maar die inwoners is trots op hul dorp en die omgee en versorging wat daaruit voortspruit is duidelik."
"Bloemhof Dam is beslis die moeire werd om te sien. Die mense in die dorp is baie vriendelik!"
"As we were traveling to Kimberly - our destination not being Bloemhof. We would love to go to Bloemhof dam sometime. The main business district is very untidy because the trucks have destroyed the road. Not much of a commerce hub. The suburbs are reasonably kept. "
"Soos al die kleindorpe in die land is die strate vol gate, maar die area naby die gastehuis lyk my het die inwoners self reggemaak. Kan nie by die damwal meer uitkom nie. Dis regtig jammer."
"The municipality needs to work on the roads, they are so terrible that it puts you off driving around the town."
"Ons het n heerlike "roadhouse-style" ete by WhyNot gehad, ek sal die restaurant beslis aanbeveel."
"Unfortunately the golf course is being revamped, but a pleasant stay never the less."
"Dit is lekker dorpie, maar te besig met die trokke wat daar aangaan, dink nie altyd so veilig nie."