Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1064 resensies.
"Dit is so sentraal geleë dat jy gemaklik na besienswaardighede kan ry en voor donker weer kan terug wees. "
"Blouberg is sekerlik ons gunsteling strand in die Kaap. Heerlike eetplekkies al langs die strand met lieflike uitsigte."
"Baie keuses vir kuierplekke en eetplekke en baie stapafstand. Wonderlike see-uitsigte. "
"Bloubergstrand offers a beautiful stretch of beach with walking paths that run along the seafront. There is a variety of popular as well as homely eateries. It has easy access to Cape Town as well as to the West Coast. "
"Baie mooi uitsig en redelik goed geleë om die Kaap, Stellenbosch ens. te besoek. Net jammer die see is so koud. "
"Definitief 'n pragtige, rustige vakansie of permanente blyplek, met asemrowende uitsig op Tafelberg en oor die see!"
"Ons ken nie die Kaap nie en het toe Blouberg gekies en was baie tevrede met ons keuse."