Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1064 resensies.
"Blouberstand, wat kan ek sê! So 'n mooi plek! Skoon en veilig. Sal nie omgee om eendag daar af te tree nie."
"Baie restuarante, mooi strande en pragtige uitsigte oor die berg en baai. Verkeer (tydens spits) is 'n nagmerrie maar dit is waar vir die hele Kaap. "
"Pragtige plek, pragtige strande. Perfekte plek vir 'n naweekwegbreek met vriende, familie en vir kinders."
"The best destination ever, I hardly used the navigator because it is straight forward. "
"Baie lekker bestemming, baie lekker geleë vanaf lughawe, nie nodig om in stad se verkeer te sit na 'n vlug nie."
"Pragtige area. Ongelooflik skoon! Mens kan nie dink dis Suid-Afrika nie! Dit lyk soos Perth, Australia! Vreeslik netjies en skoon!"
"Ek kan net se dit is asemrowend mooi. Baie rustig en rus vir 'n mens se siel na 'n bedrywige besigheiswêreld kon ek net heerlik ontspan."
"Big Bay is net absoluut beautiful! En 'n baie lekker vakansiebestemming. Pragtige uitsigte, restaurante top gehalte."
"Beeldskoon. Jy het nie 'n groot begroting nodig om 'n FANTASTIESE tyd te hê nie."
"Veilig, omgewings vriendelik en baie gesondheidsbewus georiënteerd. Ek wil daar bly! Dit is presies die leefstyl wat ek soek en het al klaar begin uitkyk vir potensiële eiendom daar."