Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1064 resensies.
"Die wind het ons gekasty vir die drie dae van ons verblyf. Kite ski's was egter dramaties."
"Dis 'n pragtige strand, maar daar is plek-plek meer plastiek en gemors as skulpe. Ek het probeer optel en weggooi, maar die asblikke is ook ver uitmekaar. "
"The area is growing so quickly, it is so beautiful, the ocean, surf, sand and the bonus of shopping. It is like being on a tropical island, but with lots of malls! Everything you need is at your fingertips, we love Table View."
"Dit het vir ons gewerk. Ons het Simonstad toe gery, sowel as na die V&A Waterfront na besienswaardighede toe. Ons het ook sover as Riebeeck Kasteel gegaan. "
"Bloubergstrand is an amazing destination regardless of the accommodation you have. It's safe and the view is amazing. "
"Mooiste strand met die mooiste see-uitsig en Tafelberg en Robbeneiland, sal enige tyd weer daar bly. Baie veilig!"
"It's very lively at night for those who like the night life, prices a tiny bit expensive in the surrounding shops though."