Geverifieerde Resensie
Bloubergstrand
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloubergstrand bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 1064 resensies.
"I grew up here so might be biased to the beauty and holiday atmosphere of this town."
"Pragtige omgewing, alhoewel ons net oorgeslaap het. Het nie regtig rondgegaan in Bloubergstrand nie. "
"Die strand was uitstekend. Sekuriteit was sigbaar en daar was gereeld mense wat die plastiek en rommel opgetel het elke oggend. Dit is heelwat ontwikkel teenoor wat ek dit onthou het as tiener, maar daar is maar net party plekke op aarde wat in jou hart sal bly. Hoop julle geniet dit soos wat ons het. "
"Ek is eenvoudig mal oor die strand en restaurante so naby ons verblyf. Sal verkies om in die somer ook daar te wil bly vir die mooi sonsondergang en om op die strand te stap."
"Always a pleasure to be in Bloubergstrand no matter what the weather is doing! "
"It's an awesome place to get away. Very convenient and nice and quiet for people trying to relax on a vacation. "
"Big Bay is a beautiful place especially if you enjoy walks around the beach and it has a lot of cafes,restaurants and small shops at your convenience, great area if you love your peace and quiet and feel like getting away from the world for a short while."
"Keep up the good work. I will return for another holiday. Thank you, thank you, thank you. Excellency."
"Dit is een van my en my eggenoot se gunstelingplekke om vir 'n wegbreeknaweek te gaan bly."
"Pragtige, skoon plek met die mooiste uitsigte. Sal definitief graag weer hier wil kom bly."
"Bloubergstrand het minder verkeer as Kaapstad en sy omliggende buurte soos Seepunt, Kampsbaai ens."