Geverifieerde Resensie
Bluewater Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bluewater Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 105 resensies.
"Baie lekker strand met lagoon wat nie baie ver is nie. Ook winkelsentrum beskikbaar."
"Het alle fasiliteite in die area: dokter, winkels, 'n Steers en die beste die strand binne stap afstand en vanaf sommige huise 'n uitsig van die see. Fantasties!"
"Lekker naby aan Port Elizabeth en Uitenhage vir besienswaardighede en ander strande."
"Wat 'n pragtige voorstad van PE. Alles is so naby, winkelsentrum, rivier, strand en kort afstand na die stad."
"Ons het baie van die omgewing gehou, want dit is buite die stad, maar 'n mens kon steeds vinnig in die stad kom."