Indien jy Bo-Karoo besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bo-Karoo.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bo-Karoo Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Upper Karoo accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bo-Karoo akkommodasie
593 lekke plekke om te bly
Die Windpomp is 'n moderne, goed toegeruste selfsorghuis in die dorpie Vanderkloof langs die dam. Vanderkloof is 'n...
Bridge View
Bridge View is 'n bekoorlike kothuis in 'n rustige area buite Hopetown in die Noord-Kaap. Die gesinskothuis is geri...
Die Rolbos Loxton Guest Cottage is aan die buitewyke van Loxton in die Bo-Karoo. Dit bied gerieflike selfsorgverbly...
Nanna Rous' Town House is in 1860 gebou en die kerkie en pastorie wat in verblyf omskep is, dateer uit 1830. Dit is...
Orangeview River Getaways
Amelia Gastekamer is 'n snoesige oornag-gastekamer wat op 'n plaas, 3 km buite Prieska geleë is. Hierdie lugversor...
OënaBo bied gerieflike selfsorg-oornagverblyf vir 2 gaste in die stil dorpie Loxton. Die oopplan-woonstel is apar...
Jacobsdal Inn is 'n stylvolle boetiekhotel wat gesofistikeerde oornagverblyf in die hartjie van Jacobsdal bied. Hie...