Geverifieerde Resensie
Bojanala
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1234 resensies.
"Ek het restaurante ontdek wat ek nie geweet het bestaan nie. Goeie kos en diens, en dit is regtig bekostigbaar."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
Morokolo Safari Lodge"Closest to Joburg and Pretoria big five reserve. Can be very busy though on national holidays or in high season."
"Visit the Hartebeespoort Dam. However, in October you can't go to the lake as the gates are closed. "
"Mooi dorp en naby Sun City geleë vir ons wat elke jaar gaan en oornag plek soek vooraf is dit perfek geleë."
"Paaie in baie slegte toestand, baie tuine en huise in die omgewing was baie verwaarloos. Nie baie om te doen nie. "
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
Tented Adventures Pilanesberg"Waarde vir geld. Het baie diere in 'n kort tyd gesien."
"Rusternburg is OK, it has nice places to chill and have fun, like Sun City Resort, Pilanesburg. I would recommend my other friends to visit it as well."
"Die Hartebeespoortdam-omgewing maak dit lekker. Brits het genoeg inkopiesentrums en alles is nabygeleë."
"As jy hou van bitter baie mense met skaars 'n oop plekkie in die swembad om te staan en kinders wat "bom" langs jou sonder om aangepraat te word deur hulle ouers en mense wat oor en weer harde tennisballe in die swembad vir mekaar gooi oor ver afstande en nie worry dat hulle ander mense raakgooi nie, gaan gerus. Indien nie, bly weg, hopeloos te besige oord."
"The town itself can definitely work on road maintenance and a proper shop or two."
"Rustenburg se dorpsarea is besig met nuwe ontwikkelinge en buslane. Dit het navigasie moeilik in die drop gemaak. Meeste plekke van belang is maar langs die snelweg."
Pilanesberg Nasionale Park, Bojanala
The Kingdom Resort"Sal dit waardeer indien besoekers die "birdhides "nie as 'n piekniek-plek sal gebruik nie. Mense het eenvoudig net nie 'n saak met ander nie, ons was begroet met besoekers wat binne in die "hide" besluit het om hulle ontbyt te eet. Daar is 'n plek en tyd vir alles."