Geverifieerde Resensie
Bojanala
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bojanala bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 1234 resensies.
"I would suggest picking up groceries in Rustenberg before coming to Boshoek. There is only a small grocery store there. "
"Dit is sentraal geleë met interessante winkels en besienswaardighede. "
"Persone wat nie ‘n viertrekvoertuig het nie, gaan moontlik sukkel met die steiltes. Uitsig oor die dam is baie mooi."
"This is a nice place to stay when you want to visit Sun City. It's also next to the shops."
"Alhoewel Brits 'n pragdorpie is met baie herinneringe, is die dorpie se infrastruktuur besig om agteruit te gaan. Sommige strate se slaggate is groot en verspreid, wat die reis ongemaklik maak en selfs skade kan veroorsaak."
"Behalwe vir die gemors in die dam, is Schoemansville 'n plekkie wat ek graag besoek."
"Veilig soos wat ons kon sien. Daar is geen ordentlike winkels naby nie, behalwe as jy aartappels, uie en drank will koop!"
"Oulike plek. Naby aan die dam. Stil. Paaie in die area is bietjie sleg, heelwat slaggate."
"Net baie slaggate oral in die paaie. Maar verder geen klagtes nie. Baie sentraal geleë."
"As jy bereid is om 'n bietjie meer per nag te betaal (R1000 - R1500) kan mens baie lekker in Brits kuier."
"Thank you for sharing your beautiful home with us. It felt like home not like a lot of sterile holiday homes."
"Great people and very welcoming. They addressed us as we have met before. Treated us like their own family. I will recommend them."
"Baie plekke om te sien. Kinders het Snake en Animal Park geniet. Lekker bootreise. Dam is fantasties sal enige tyd weer gaan, baie goed om te sien en doen."
"The close proximity of Sun City is probably the main attraction. We did not really spend time in Boshoek itself."