Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1629 resensies.
"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
"Cherry picking at Klondyke Farm was a highlight. Magnificent view from the Gyropass View point."
"Sou graag meer tyd wou hê om Worcester self te besigtig. Is so sentraal geleë dat alles naby is. Die Karoo Nasionale Tuin was ‘n besondere ervaring, al het ons net die kort staproete gedoen. Ongelooflike mooi omgewing."
"Klein dorpie. Ons het net een nag oorgeslaap en kon nie die dorp verken nie."
"As ons dit ons permanente tuiste kon maak, dan het ons. Pragtige dorp."
Rawsonville, Breederiviervallei
Monte Rosa Guest House"Ons ken nie die dorp Rowsonville nie. Dit is klein en nie eintlik van veel waarde vir toerisme nie - maar die omgewing en distrik is baie pragtig met groot en mooi wynplase en restaurante en venues vir troues ens. Dit is ook baie naby Worcester en die Paarl geleë wat twee pragtige groot dorpe is wat baie bied vir toeriste. Kaapstad is ook seker slegs so 40 min vanaf Rawsonville."
Prince Alfred Hamlet, Breederiviervallei
Mon Desir Gastehuis"Ek is daar gebore en getoë....5-ster plek!"
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."
"We'll be back. It was special for us because we could take our dogs with us."