Geverifieerde Resensie
Broederstroom
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Broederstroom bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 36 resensies.
"Broederstroom is 'n rustige plaasgemeenskap. Lekker om net bietjie uit die stad te vlug en padstalle, eetplekkies, ens. te besoek."