Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Pebbles Beach Cottage"Daar is nie veel om te besigtig nie."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Eike Selfsorg"Baie mooi omgewing met lekker bulte, kon lekker daar draf."
Seafield, Sarah Baartman-distrik
5 The Dunes"Stil, nie te ver van Port Alfred, met die mooiste, grootste strande wat jy voor kan hoop! En die tennisbane is baie mooi geleë! "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Wil nou net oppak en daar gaan bly. Hele gesin het dit baie geniet. "
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
3 Lagune View"Uit die besige gedruis van Jeffreys, maar dit beteken dat jy meestal moet ry waar jy wil wees. Naby die strand vir daai stap op die strand."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Sunset Guesthouse"Daar is so baie om te sien en om te doen dat ons nie eens by als uit kon kom nie. Ek sal Summerstrand aanbeveel aan almal. Lekker plek."
Framesby, Sarah Baartman-distrik
Sparrows Nest"The area is very peaceful and beautiful. It's a safe area as the neighbourhood watch does their job and good too."
Ferreira Town, Sarah Baartman-distrik
Unit B5 Villa Delphini"Ferreira Town is die perfekte vakansiebestemming. Stil en rustig sonder om vervelig te wees. Heerlike swemstrand, pragtige uitsigte, lekker restourante, alle winkels wat nodig is. "
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Krugers Kraal Stone Cottage"Pragtige dorpie, maar supermarkte bietjie skraal toegerus."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Dit is ons down-to-earth hartsplek! "
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique - Jamaican Palms no 20"Baie mooi en rustige plek om vakansie te hou."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Tranquillity Inn"Pragtig, lekker rustige strand en goeie restaurant by die see. Rustig en lekker naby aan groter strande."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
9 St Kitts 9"It would really be nice if there was a facility to hire a boat for time that we were there."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Grace"You don't wanna be anywhere else but in Humewood. Stunning views and a great vibe. It's beautiful. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"Wonderlike ouwêreldse dorpie. Ons het aan die Lanternfees deelgeneem en in die aanddeur die dorp gestap. Hoogtepunte was die Uilhuis en die fossielmuseum wat wêreldklas is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Everyone should just go!"
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Bay Inn"Oyster Bay in the summer over December and January is a wonderful quiet place to stay if you need to get away from the rat race. It's not Jeffrey's Bay with lots of noise. I would recommend if you plan to go to Oyster Bay make sure you take all the essentials since there is no big shops like in Jeffrey's. There is however a small local shop and restaurant that has all the basics. The gravel road there is pretty ruff and you don't want to drive it up and down everyday, so make sure you plan your trips. All and all, a nice safe place to go for a family holiday."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kowie Beach Cabanas"Baie skoon gehou deur munisipaliteit. Veral gedurende nuwe jaar."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Besonderse plek in die Karoo. Die is vir seker ons permanente oorslaap plek in die toekoms. Gasheer is baie vriendelik en behulpsaam en die akkommodasie is super netjies, skoon, gerieflik en 'n absolute plesier om daar te kon oorbly. Sien uit na ons volgende oorslaap."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nagenoeg"Ek wil Nieu-Bethesda net vir myself hou. Dit is te goed om te deel."