Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Forest Hill House"Pragtige natuurskoon. Goeie waarde vir geld."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Bay Cove"Wonderlike bestemming, soms winderig en geen muskiete! Ek sal definitief weer gaan."
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Sparrow Weg 7"Dit is 'n stil, rustige area. Vir mense wat nie hou van 'n vreeslike lawaai en oorvol strande nie, is hierdie die regte plek."
Noorsekloof, Sarah Baartman-distrik
15 Wildplum Cresent"Noorsekloof is ongelooflik mooi en gerieflike afstand van alles af. Rustig. "
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
The Shack"Paradise Beach is fantasties. Dis mooi, veilig en die strand is nie oorvol nie. Daar is ook deurentyd lewensredders aan diens. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Stoep"Pragtige klein oase in die asemrowende droë Karoo."
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
Lombardini Game Farm"Dis 'n omgewing waar daar iets is vir elkeen om te doen. Heerlik."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Milkwood 415"Strand is pragtig en stil, ons sal weer gaan."
Pearston, Sarah Baartman-distrik
Turksvygrivier Safari's"Baie wild gesien. Vreeslik droog. Ons bid vir reën."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Sharwood Place"Everything you need is on your doorstep. The best place to be when you are visiting Port Elizabeth. "
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Dis 'n klein dorpie. Almal waai vir jou en nie te sleg met hul pryse nie. "
Astonbaai, Sarah Baartman-distrik
Apple @ Jbay"Paaie is baie sleg, maar ek sal beslis weer daar vakansie hou."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Cascades Self-catering Studio Apartment 202"Summerstrand must be one of the most underrated places in SA. It is simply beautiful. The beach is world class! Magnificent views."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"Unieke dorpie, met baie mooi, ou argitektuur. Alhoewel dit op die stadium baie droog is, is die natuur baie mooi in die Steytlerville-omgewing."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Intaba Lodge"Addo en omgewing het genoeg om jou vir weke besig te hou."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Port Alfred Sands Complex Unit G"Port Alfred is a lovely town with paved roads and beautiful, clean beaches with life guards. You can find all you need at the 2 small shopping malls."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Schoenies B&B"Daar waar ons gebly het was dit rustig en still. Die staptogte wat ons rustig kon doen was wonderlik. Op die strande was daar nie baie mense nie en jy kon na hartelus baljaar. Al plek wat uiters teleurstellend was, was Bayworld. Ek het die diere daar so jammer gekry. Die water was so vuil en groen. "
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Ocean Breezzz Self-catering Accommodation"Die area is baie veilig wat naby die see geleë is."