Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Aberdeen is 'n klein dorpie en almal daar is baie vriendelike en hulpvaardig. Sou graag bietjie langer wou bly."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Lavender Garden Cottage and Lodge"Close to everything and lovely safe area. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Dit sal wonderlik wees as al die padwerke afgehandel is en ook van die paaie in die dorp opgeknap word. Die pragtige dorp sal nog meer toeriste trek."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Joubertina self bied nie veel nie, maar baie rustig met vriendelike, warm plaas mense. Joub's Diner R62 is 'n moet om te besoek. Kos uitstekend, vriendelike diens en waarde vir geld. Baie skoon en netjies. Sal beslis weer besoek. "
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Pragtige buurt met wonderlike restaurante en atmosfeer!"
Hankey, Sarah Baartman-distrik
Bonsai"A good place to explore from. We loved being surrounded by farms and in the country."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Suites 250"Lekker restaurante met mooi uitsig oor die see."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Tranquillity Inn"The local pub was great and the locals friendly. The band was an unexpected bonus. The Spar however needs to stay open later over weekends."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Wonderlike rustige Karoo dorp met baie gasvryheid, lekker kos en 'n plekkie waar jy jou siel kan rus . "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Madiolyn"Dit is ons nuwe bestemming. Dit is die skoonste dorp, vriendelikste mense en almal praat Afrikaans. "
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
2 River Guest House"Baviaanskloof het pragtige natuurskoon. Die ideaal vir die 4x4 beginner. Patensie is 'n baie oulike dorpie."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Beachfront Bliss"Feels like a village yet part of a large city. Friendly people and relaxing, safe environment. "
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Bay Lodge"Die pad daarheen is pateties. Die see-uitsigte pragtig, maar om by die water uit te kom is 'n probleem."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"'n Moet om te sien. 'n Bucket list vir ons afgemerk."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Jaybay House"Klein dorpie met vriendelike en behulpsame mense. Lekker om rustig te kan wees."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Die Spar en Pick & Pay en Woolworths het alles wat mens nodig het. En 'n besoek aan Bathurst is 'n heerlike uitstappie. Buite seisoen is die restaurante baie stil. Daar is 'n juweeltjie met die naam Fish, waar vars vis, vis samoosas en viskoekies gekoop kan word. Pragtig skoon met puik diens. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Pragtige dorp waar omtrent alle huise en geboue pragtig instand gehou word. Die boekwinkel is beslis die moeite werd!"
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Surfpoint 9"Genoeg inkopieplekke en lekker sentraal met baie oulike beskutte strandjies."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Brookes Hill Suites 250"Lekker sentraal, baie restaurante en kuierplekke en die verkeer het geensins gepla nie."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Pragtigste dorpie. So mooi skoon en die mense so vriendelik!"