Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
C-Front Units"Wonderlike plek met wonderlike en vriendelike mense!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Besig met mooi infrastruktuur ontwikkelinge, maar nog onversorg in die dorp en omgewing."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Daar is 'n groot behoefte vir goeie vulstasies met netjiese toilette en restaurante in die omgewing."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Aberdeen is 'n tipiese Karoo-dorp maar tog met 'n unieke karakter van sy eie. Dit het 'n benydenswaardige historiese argitektoniese nalatenskap wat nog grotendeels behoue gebly het. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nagenoeg"We were very fortunate to have our cousins there to show us around. A very interesting place. Wish I could have stayed longer."
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Kududu Guest House"Close to the main gate of Addo Elephant Park and with some amazing restaurants in the vicinity."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
21 Jamaican Palms"Marina Martinique is a lovely travel destination."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
125 Brookes Hill Suite"Een van die beste skoonste strande wat ons ooit beleef het."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Dolphin Dance Lodge - original"Clean neighbourhood and quiet."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Krugers Kraal Stone Cottage"Dorpie klein nie veel besienswaardigheid daar nie behalwe vir die natuur en rustigheid."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Beautiful sea view, everything that you need is just close by, security is always visible no need to be scared of anything. Boat ride is amazing and affordable too, my children won't forget that place."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Nice relaxing, and quiet neighbourhood. Safe from all the patrols that happening in the area."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Great town! Will relocate there from PE anytime if possible."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Tipuana B&B & Self-Catering"Sentrale besigheid area uiters morsig! Die ergste van alles is dat die gemeenskap klaarblyklik geen probleem het daarmee dat die strate en sypaadjies so bemors word nie. Onder sulke omstandighede sal enige toeris uiters huiwerig wees om hier te wil oornag of restaurante te besoek!"