Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
"Die kalmste en rustigste plek in die land, die natuurskoon is ongelooflik selfs met die droogte, en die kinders was veral opgewonde oor al die diere, veral skape, wat te sien was. Alles is so onaangeraak, dit voel regtig of jy teruggaan in tyd. Nieu-Bethesda is 'n belewenis, geen woorde kan dit goed genoeg beskryf nie. "
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Duke's Nest"Oesterbaai het ons harte gesteel. As jy na 'n stiller, rustige bestemming soek, is Oesterbaai vir jou! Ons het 'n ongelooflike lekker gesinsvakansie gehad in Oesterbaai."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Alcyone"Daar was nie baie mense nie en dit was die perfekte tyd en die weer was goed. Vreemd. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Baie om te doen in 'n pragtige omgewing!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Rustige klein dorpie weg van rep en roer van stad."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Ganora Guest Farm & Excursions"Kredietkaart-fasiliteite meer toeganklik. Oulike plekkie. Kan donkiekarrit hoogs aanbeveel. Kunstenaars paradys!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Die Kapokbosskuur"Rustige en vriendelike dorp. Al die mense groet en gesels. "
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Beach House"Bluewater Bay is a vacation spot, beautiful little town just outside PE. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Cottages"As jy opsoek is na 'n aangename verrassing is Nieu-Bethesda jou antwoord. Selfs die onbekende plekkies is fantasties. "
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Patensie is 'n prentjie-mooi dorp met sitrusboorde soos lappe oor die vallei."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Brewery Loft"Die plek is wonderlik! Rustig, rustiek en perfek om af te skakel en batterye te laai. Moet net nie te lank gaan nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Ek dink die dorp kan meer doen om toeriste te lok. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Brewery Loft"Almal moet eenmaal in hul lewe dit besoek. Die uilhuis is natuurlik ‘n moet, maar dit is nie al wat daar te doen is nie. Donkiekarritte, boetiek bier, kaas, heerlike eetplekke, kuns, geskiedenis en pragtige natuurtonele is maar van die dinge wat dit die moeite werd maak."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
28 Stones Hill Guest House"Very cute little town and a bit out of the ordinary. We saw a donkey crossing the road in the middle of town."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Marina Village 3346"Great golf course and deep sea fishing was good too. Best sea food platter at Clive's Chokka Block Restaurant at the harbour. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Dit is 'n lieflike dorpie en die plaaslike gemeenskap laat besoekers voel asof hulle al jarelange vriende is."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Hyacinth Place"As mens rustig wil wees, weg van gewoel en geraas, is dit ‘n plek om totaal te ontspan en rus vir liggaam en gees te kry."
"The towns are very clean and the roads are in excellent condition. Very pleasantly surprised on well kept the region is."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Betowerende plekkie - jammer van die lastige bedelaars op straat."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"Die gebied was baie skoon en netjies asook lekker stil."