Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Lalapanzi Guest Lodge"Nie meer die lekker kuierplek wat die in die verlede was nie."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu Bethesda is in sy eie klas en kan nie vergelyk word met ander toeristedorpe nie. Dis vir mense wat afgesonder wil wees. Dis baie stil en rustig."
Somerset-Oos (KwaNojoli), Sarah Baartman-distrik
Jade Tree Guest House"Not much to do in the town. Interesting historical buildings and a gallery."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Martinique Cove"Sal lekker wees as daar fietse of kanoes beskikbaar is om te huur vir mense, want ons het gevra en hul gesê daar is nie so iets nie."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Pitty it's not closer to the park."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Simone's Cottage"Dit is 'n veilige en vriendelike dorpie. Ons beveel die fossieletoer wat jy by die Uilhuis kan bespreek, sterk aan. Die gids is bevoeg en belese. Die aandlewe sal jou teleurstel. Ons het gesukkel om 'n restaurant te kry wat oop is en dan wil hulle reeds 8 uur sluit. Martin van die Towersrestaurant was in die geval baie tegemoetkomend."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
3 Main Royal Port St Francis"Hawe met sy bedrywighede baie interessant."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Pine Tree Lodge" Good restaurants in the area. Schools and shops close by make it a good place to live in. Walmer is not far from anything including the beach."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Blue Horizon Bay Woonstel"Baie rustig. Tipiese vakansie dorp. Lekker om te ontspan."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Vriendelike mense - mooi plekkie!"
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Cape St Francis Accommodation Drifters Inn"'n Mens voel baie veilig en genoeg staproetes en lekker strand. "
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
C-Front Units"Lekker strand. Baie stil. Kan vir kilometers op die strand loop. Het dit baie geniet."
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Bibury Cottage"Mill Park is 'n woongebied in Port Elizabeth. Rustig, boomryk en goed versorgde area."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Daar heers 'n ongelooflike rustige atmosfeer, maar daar sal moet aandag gegee word aan kliëntediens, asook van die plekke wat baie verwaarloos en onnet is. The Tower restaurant sal ek definitief aanbeveel, dit was die enigste restaurant waar ons vriendelike diens ontvang het en die plek was uiters netjies en versorg."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Eagles Wings"Veilige plek vir toeriste. Almal is baie vriendelik en mens sal nie sommer daar verdwaal nie, omdat daar altyd mense is wat jou sal help"
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Chameleon Accommodation"Moontlikhede, veral wat betref die toegang tot die Addo. By nadere ondersoek het ons wel bewus geword van alternatiewe uitstekende verblyf."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Extremely underrated as a holiday destination, what a gem of a place! "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Summer Blue Guest House"Ek kon niks fout vind nie, net jammer ek moes terugkom huis toe."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"'n Veilige en skoon woongebied. Weg van die woelige stad."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Die plek om te wees. Puik restaurante en 'n groot verskeidenheid."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Die plek om te wees. Puik restaurante en 'n groot verskeidenheid."