Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Seaview, Sarah Baartman-distrik
TraySea"Rustige area waar jy kan ontspan en weggaan vanaf die stad se geraas."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Anchor Inn Jbay"Die paaie is in 'n walglike toestand, kan gerus daaraan aandag gee."
Seaview, Sarah Baartman-distrik
The Garden Cottage"Seaview is 'n stil kus dorpie ongeveer 30 min buite Port Elizabeth. Die kus is meestal rotsagtig. Ongelukkig doen graffiti op van die rotse afbreuk aan die algemene natuurskoon. Daar is mooi woonhuise, maar van die woonhuise in die ouer gedeelte toon redelike agteruitgang. Alhoewel ons niks persoonlik ervaar het nie, wil dit voorkom asof kleinskaalse misdaad, soos inbraak, 'n moontlike probleem in die area mag wees."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
River Front Estate"Baie aktiwiteite om te doen in 'n klein radius."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Verrassend mooi en lekker eetplekke."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Nogal verras met die dorpie en wat daar alles te sien is."
Boesmansriviermond, Sarah Baartman-distrik
River Cottage"Nearby Kenton on Sea and Port Alfred. Were also very interesting to explore. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Welbedacht Estate Self-catering Accommodation"Pragtige plekke om Port Elizabeth om te sien."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Dit is 'n móét. Ons het die veral die appliekwerk-uitstalling van die skeppingsverhale en die tradisionele vertellinge van die oorspronklike inwoners van hierdie gebied waardeer. Die kurator het moeite gedoen om die stukke wat nog toegevou was, oop te maak, en elke verhaal te vertel. Dit was veral betekenisvol omdat dit op Erfenisdag was en ons kon sien met hoeveel sorg dié groep mense hulle nalatenskap eer en bewaar. Niks wat ek opgelees het oor die Uilhuis kon reg doen aan die kreatiwiteit wat in die huis uitgeleef is nie. Dit is altyd verbasend om te sien hoe 'n kunstenaar kan realiseer wat in hulle wêreld gebeur. Ons het ook die fossielmuseum besoek en ook daar was ons beïndruk met die passie wat die gids gehad het vir die vakgebied. Dit is net jammer dat ons tyd beperk was, want ons sou soveel meer wou sien en doen."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
12 Claptons Marina Martinique"Marina Martinique absoluut perfekte wegbreek. "
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"You spend your money/holiday with no fear, but joy."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Stille Waters"Ons het 'n rustige en veilige omgewing ervaar gedurende ons verblyf."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Port Alfred Sands Unit B"Asemrowend. Alles wat benodig word is naby en beskikbaar."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Die mense en als is fantasties en behulpsaam."
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Ingleton Lodge - Prev Address"A little bit busy with all the traffic. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Seester Strandhuis"Baie mooi plek buite seisoen. Ek dink dit kan nogal besig wees in seisoen. Bietjie winderigheid beleef, maar 'n baie mooi Oos-Kaapse vakansiebestemming."
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Nieshout Cottage"Kirkwood is an ideal base for visiting the Addo Park and the other nearby attractions."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Corner House Accommodation"Pragtige, skoon area en alles is baie sentraal geleë. Veilige staproete langs die see (Marinerylaan)."