Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Aqua Marine Guest House"Ideaal geleë vir vinnige bereik van die universiteit. "
Seaview, Sarah Baartman-distrik
Jessie's Place"Dis 'n pragtige plekkie (ek het jare terug daar gebly) met heelwat restaurantjies en eetplekke met heerlike kos en goedkoop. 'n Groot Spar, ens. en net 60 km vanaf Jeffreysbaai en 20 km vanaf PE. Vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Colleen Glen Self-catering Cottage"Genuine nice experience overall. Friendly people, very helpful - we missed a few turns but the people were willing to assist."
Mill Park, Sarah Baartman-distrik
Bibury Cottage"It is conveniently, centrally situated and a beautiful leafy suburban area."
Humewood, Sarah Baartman-distrik
125 Brookes Hill Suite"Sal geen ander area wil bly nie. Alles is daar en binne stapafstand. Lieflik en baie veilig."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
Albatross Beach Guest House - Barbiers Bliss"Shopping was great and with the big mall."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Glenelg Road Guest House"PE seems to have got its act together in terms of general cleanliness of the city which was immediately noticeable. It has everything that one expects of a city of this size including clean and attractive beaches."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Garden Flat on Southey"Quite, peaceful and beautiful small town with many churches and historical buildings."
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
C-Front Units"Lovely beach area away from the crowds. The local residents take pride in their beach ... we were witness to a few people picking up litter as they walked their dogs. We loved the solitude of walking along the beach without throngs of people and although this destination is worthy of being visited, it would be a shame if it became flooded with visitors because then it would lose much of it's appeal."
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
C-Tunes"Naby aan surf geleenthede vir die wat in dit belangstel."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
Bluewater Reservations"Mooi omgewing. Vriendelike ontvangs. Sal eendag weer daar oorslaap."
Walmer, Sarah Baartman-distrik
Hacklewood Hill Country House"Baie sentraal en maklik om by die see te kom. Winkelsentrum is ook binne 2-3 minute van gastehuis. Luggage ook naby."
Greater Addo, Sarah Baartman-distrik
Avoca River Cabins"Sondagsriviervallei het my baie beïndruk en laat mens wonder hoe het dit in die ou jare gelyk."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Inn"Oesterbaai is die perfekte toeristebestemming vir persone wat van rustigheid hou, graag lees en gaan stap. Daar is ongelukkig geen ander vermaak nie maar dis 'n baie mooi ongerepte omgewing. Die mense is baie vriendelik en 'n mens voel veilig daar. Ongelukkig is die pad daarheen baie sleg en uitgetrap hoofsaaklik as gevolg van die melklorries wat daar beweeg. Dis aan te beveel om verkieslik ten minste met 'n ligte 4x4 voertuig daarheen te gaan. Selfoon- en TV-ontvangs is baie goed."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Hancke Holiday Apartments"Jeffrey's Bay is a fantastic destination for a midweek break."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Strelitzia Holiday Flats"Die infrastruktuur van Jeffreysbaai kan verbeter."
Gqeberha (Port Elizabeth) SSB, Sarah Baartman-distrik
St Phillips Bed and Breakfast"Hier is pragtige geskiedkundige geboue en die uitsig oor die hawe is uniek."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Steytlerville Villa Guest House"Pragtige dorpie. Ons hou daarvan dat baie huisies al gerestoureer is. Dorpie baie netjies. Motormuseum 'n moet sien."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Sharwood Place"Die casino is pragtig. Die restaurante met die see uitsigte is ook n moet om te besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Outsiders B&B"Regtig die moeite werd om van die hoofpad af te draai en te sien hoe 'n dorpie lyk waar die tyd gaan stilstaan het."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Pragtige dorpie, 'n moet besoekplek in Suid-Afrika. Kunstenaars mekka!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Nieu-Zebra"We love Nieu-Bethesda! Such an atmosphere in the town, everybody so friendly, not to mention the peace and night sky! Great food and beer."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Baie klein en rustige dorpie. Sal enige tyd weer Patensie besoek."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Ripple Hill Hotel"Patensie is 'n klein plaasdorpie met 'n lekker en rustige atmosfeer. Perfek vir 'n kort wegbreek uit die stad. "