Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Mooiuitzich"Die Tot Hier Toe Padstal net buite die dorp is 'n fantastiese stop om kos en ander dinge soos konfyt, blatjang, wors en aandenkings te koop. Die padstal dra by tot die plaas-gevoel van Nieu Beteshda. Nieu Beteshda is hemel op aarde."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Wavecrest Self-Catering Suites"Port Alfred se rolbalgasvryheid is ongelooflik en die bane pragtig. Decadent in Prince Ave is 'n moet vir watertandwafels en uitstaande diens. Guidos was ons elke aand eetplek met goeie diens - goeie kos en 'n wye verskeidenheid "
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"Pragtige bestemming maar voel nie altyd veilig nie. Veral na donker."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Dockside Guest House"Dis 'n vriendelike gemeenskap en Port Alfred is baie skoon. "
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique B&B"Ons sal vir seker weer soontoe gaan."
Bluewater Bay, Sarah Baartman-distrik
7 On Joycelyn"Could do with a restaurant and put on the waters edge. Somewhere to enjoy a sundowner on the waters edge. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Villa Majestic for Exclusive Accommodation"Pragtige dorp veral die Kowie Canal. Sal beslis weer terug gaan. Het baie lekker by Ocean basket geëet asook die The Wharf Street restaurant was awesome. "
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Home and Away Accommodation"Die omgewing is pragtig en rustig."
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
Royal Hotel Steytlerville"Baie mooi plattelandse dorpie met die berge in die agtergrond. Het baie potensiaal. Heelwat klassieke ou geboue wat vra om gerestoureer te word."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Besoek die museum - uitstekend!"
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Kingfisher Guest House"Skoon. Vriendelike mense. Lieflike restaurante."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
18 on Barnard"We go down regularly to see grandchildren and always enjoy what ever we do, as there are plenty of places to visit."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
The Nightjar"Cannonville was nog altyd een van ons gesin se gunstelinge. Dit is heerlik rustig met fantasties voëllewe. Gerieflik naby aan Addo sowel as PE."
Paradise Beach, Sarah Baartman-distrik
Addie's Self Catering in Paradise"Ongelooflike mooi strande en 'n uiters rustige atmosfeer. Presies wat stedelinge benodig om batterye te herlaai!"
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
JBay Zebra Lodge"Die omgewing is pragtig met plaaspaaie en kleiner paaie mens na enige plek heen kan vat. Definitief 'n pragtige deel van SA."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
DeMist Cottage - Old Bearie"Lekker plekkie met baie gawe mense en die heerlikste padstalle."
Addo-olifantpark, Sarah Baartman-distrik
Addo African Home, Restaurant and Safari"Mooi park. Baie diere gesien. "
Newtonpark, Sarah Baartman-distrik
Umoya Cottages"Newtonpark is baie sentraal so sal enige tyd weer in daardie omgewing oorslaap."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Solitaire 13"Ons was lanklaas in Jeffrey's en ek het nie besef hoe baie uitbreidings plaasgevind het nie. Dit was baie lekker in die winkels gewees. Jeffrey's is baie skoon en netjies. "