Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Milner Avenue Self-Catering Units"People friendly and have awesome places to "kuier". We loved Barney's, very nice place."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Hobie Beach Guest House"Ek dink Somerstrand is een van die beter areas in PE om verblyf te soek. Het wel gehoor dat daar deesdae heelwat geweld en inbrake is in die area. Gedurende ons verblyf in PE was daar 'n inbraak by 'n gastehuis in die straat waar Hobie Beach Guest House is. Ek glo wel dat die sekuriteit by Hobie Beach Gastehuis goed is en 'n inbraak nie malkik sal wees nie."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Dunwerkin Self-catering Accommodation"Het skoon verlief geraak op die plek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
De Toren Cottages"Sal graag weer die dorpie wil besoek! Dit was 'n ervaring gewees om in die klein kroegie te sit en rugby te kyk en 'n vuurtjie te stook saam die locals van die dorp! Hartsmense gewees!"
Kouga-Omgewing, Sarah Baartman-distrik
Beach House Tsitsikamma"Natuur, skoonheid, wat meer wil mens hê?"
Humewood, Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"Sentraal geleë naby see en naby alles."
Boknesstrand, Sarah Baartman-distrik
Pantoqi, Boknes"Boknes was slegs 'n verby ry ondervinding totdat ek daar ingedraai het m.b.v. LekkeSlaap, en wat 'n ondervinding! Regtigwaar 'n weggesteekte juweel reg onder ons neuse!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Vy"A very pleasant place, with excellent surf; good shops and coffee shops."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Simone's Cottage"The owl house is all they focus on, which is the most depressing place in the Karoo, they really need to try focus on other elements. HIKING, WALKING, THE KOMPASS BERG/ FOOD and WINE."
Krakeelriver, Sarah Baartman-distrik
Weskus Cottage @ Grootnek Guest Farm"Pragtige wêreld, rustig en ontspannend!"
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
@ R62 Langklip Estate Game Farm"Joubertina het restaurant op R62 en dis absoluut fantastiese groot plek met lieflikste kos! Sal enige tyd iemand aanbeveel om daar te gaan eet!"
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Place On The River"'n Besoek aan die museum is sterk aan te beveel. "
Kabeljous, Sarah Baartman-distrik
Jeffreys Bay Beach House"Fantasiese plekkie. Sal definitief weer daar wil bly. Die plekkie het my hart gesteel. "
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Rustig plek en vriendelik dorp. Sal weer kom oornag."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Dolphins Cove"One of the most scenic coastal villages in South Africa. Well off the N2 so it is quiet and pastoral as well as diverse in its topography. Mostly rocky coastline with spectacular crashing waves on the Cape side but also clean, sandy beaches in the bay areas where surfers glided on big waves during the national competition in May. The penguin chicks at the rescue center near the picturesque lighthouse were predictably adorable and the staff there demonstrated how they are working hard to save this species which is unfortunately approaching an endangered status. So much to see and do and the people are so helpful and welcoming! We have traveled all over South Africa but this has become a favorite place! "
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Friedenheim"Pragtige, netjiese skoon dorp. Vriendelike inwoners. Pragtige skoon Blouvlagstrand en twee lagoons. Baie swem en loop of net sit en natuurskoon inneem en waardeer. Ons gunsteling, die Bakkery se lekkerste brode en ander eetgoed."
Cannonville, Sarah Baartman-distrik
Emerald Cottage"Baie behulpsame en vriendelike "pub" eienaar! Rustig en mooi."