Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Furrows Lodge"Nieu-Bethesda is 'n absolute wenner as jy wil wegbreek na 'n klein Karoodorpie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradiso Paradise Beach"Great experience, beautiful beaches and people."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Lazy Days Apartments: JBay - 4 Delmar"Jeffreysbaai is 'n pragtige dorp. Die onmiddellike behoefte aan instandhouding van paaie behoort tans prioriteit te geniet. Loadshedding-tydperke van 4½ ure op 'n keer tot maksimum 11½ ure per dag pootjie die toerisme-bedryf."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Mathemba House"Fun, clean, pleasant, and friendly people. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
The Shell House"Baie lekker weer. Vriendelike mense. Skoon dorp. Sal definitief Jeffreysbaai vir enige een aanbeveel."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
A Wave From It All"Awesome destination. Just don't take the Humansdorp Road through to Oyster Bay. Go to St. Francis and then take the right-hand turn after the Kromme River Bridge, a much better road."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"They should look at their streetlights in the evening as it is very bad. Also, they should address the potholes as the condition of the roads is very bad - in words, I cannot explain. The marking on the roads is the same story and is very bad. Traffic lights in certain areas do not work day or night."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Framesby Guesthouse"Dit was eens 'n besonderse plek om te besoek, maar geen besienswaardighede indien daar nie na kleiner dorpe uitgery word nie."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Ligging is goed en mense kan gerus meer van die dorp gebruik maak."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Beachfront"Summerstrand the place to be. Very safe. Nice atmosphere that reigns there. Beaches were busy, but there was space for all of us. Will definitely visit Summerstrand again. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Chez Pierre"Baie lekker, skoon en mooi om vakansie te hou. Mense van die omgewing vriendelik en behulpsaam. Heerlik uitgerus."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Sand Kasteel @ Boknesstrand"Lifeguards at Boknes are really attentive and diligent in their work. We'd love to see some information sessions on rip currents though. This entire section of the coastline has numerous rips and has claimed so many lives. How awesome would it be if these sessions prevented another drowning?"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Bay Inn"Dit is pragtig en die uitsig en see is baie besonders. Ek sal definitief weer gaan kuier. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n lekker plek."
Pearston, Sarah Baartman-distrik
Turksvygrivier Safari's"Jy sal niks kry in die dorp nie, maak seker jy bring als saam wat jy nodig het."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Claptons Beach 2"Lots of activities to do, no need to leave if you are on a long stay."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Spindrift 1"Beautiful - it was our best holiday ever. We really enjoyed it."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Besonderse klein Karoo-dorpie. Besonder groen met groot bome, stofstrate en baie vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Wild Break Self Catering"Baie lekker plek, skoon en vriendelike mense."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Shalom Self-catering Cottage"Wonderlike plekkie, ongelukkig was een dag te min."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Main Beach Penthouse"Baie lekker en veilige swemstrand. Restaurante binne loopafstand met heerlike verskeidenheid geregte. Het laat in die aande nog rondgestap en nooit onveilig gevoel nie. Polisie ry gereeld in die omgewing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Egmont Guest House"I am impressed with the visit to PE."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"Oulike klein dorpie, kerk is in die middel van die ongeteerde dorp, wat slegs twee eetplekke aanbied en 'n klein maar besige kroeg. In die aande is dit doodstil en kan jy die melkweg behoorlik aanstaar. 'n Moet oorstop-dorp."