Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Amor da Vida Self-Catering Accommodation"Interessante eetplekkies, vriendelike mense, baie besienswaardighede, naby Jeffreys, geen waterprobleme ondervind nie (net spaarsamig), skoon met enkele uitsonderings."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"It's a nice place to get away from home and all the noise in the city."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Panorama Guest House"Pragtige strande en lekker restaurante langs die rivier."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Milkwood Country House"It's a beautiful place, we enjoyed our stay."
Kareedouw, Sarah Baartman-distrik
Hoenderhokkies Selfsorg Akkommodasie"Ons besoek aan die Nederlandse koffiewinkel op die dorp was baie aangenaam. 'n Rit tot by Jeffreysbaai neem 45 minute!"
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Baie kort daar gewees, maar soos ek verstaan het Aberdeen 'n interessante geskiedenis. "
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Little Portofino"Dangerous to ride at night due to the potholes."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Close and Comfy"My home town so always good to go back for a visit."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Aberdeen Self-Catering"Rustig en voel soos vakansie op pad na 'n vakansieplek. "
Steytlerville, Sarah Baartman-distrik
8-on-weitz"Ek is mal oor die dorpshotel en oor hulle lekker etes."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Serendipity Selfsorg"Gqeberha (Port Elizabeth) robots were not working. Caused a lot of traffic delays. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Aloe Manna Self Catering Guest House"Summerstrand is ons geliefkoosde voorstad om te bly met vakansie. Kan lekker langs die see gaan stap."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Alcyone"Ons het meestal net in Summerstrand gebly. Die deel teen die see is veilig, skoon en netjies. Ek het soggens alleen daar gestap en het nooit onveilig gevoel. Hartseer dat die stad in sulke waternood moet oorleef. Het gewonder of ontsouting van oseaan water soos in Kaapstad moontlik verligting kan bied."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Laid Back Family Beach House"If you are seeking tranquility, Port Alfred is the place to be in."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Stone Haven at Nieu Bethesda"Lieflike dorp. Besoek gerus Ibis Lounge, probeer die Karoo experience op die spyskaart. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
3 Redwood Avenue"Ai, mens kan sien daar gaan nie veel aan in die munisipale kant nie. Die paaie kort dringend aandag."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Oppie Vallei"Alles is naby. Lieflike strande en min verkeer. Goeie winkels, restaurante en natuurskoon."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Bethesda"Pragtige plek. Besoek gereëld. Winter of somer."