Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Marine Drive 49"Goed geleë. See-ligging. Ontspanning. Goeie weer."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Beach Lagoon"Baie lekker plekkie, Vismandjie die lekkerste vis."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Acorn Cottage Bed and Breakfast"Baie geskiedenis, aangename weer, maar onderhoud van paaie en watervoorsiening deur munisipaliteit is swak."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Angelwings 28"Daar is vir almal ietsie om te doen en die water was fantastic. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradiso Paradise Beach"Dis darem naby genoeg om kruideniersware aan te koop. Dis net ontsettend besig."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Paradise Sands 6"Niks bekommernisse nie, mal oor dit daar en sal enige tyd daarheen trek."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Umoya Cottages"Very sad water shortage. We pray for rain."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mondu Guesthouse"Jeffreys Bay is an awesome holiday destination, however, accommodation places such as Mondu Guesthouse do not contribute to that. Our stay at the Guesthouse was rather unpleasant from the time we arrived."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Walmer Oasis"None, except to recommend Gqeberha as one of the tourist destinations to visit."
Kirkwood, Sarah Baartman-distrik
Arbeidsadel"Conveniently located close to Addo Elephant Park and other attractions."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Loved this beautiful little Karoo town. Definitely worth a visit and recommend spending a few nights to fully explore the town!"
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abaco"Ons eerste besoek, dit was glad nie wat ons onsself voorgestel het nie."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Crashing Waves Self-catering Unit"Pragtige en rustige plek sal weer daarheen gaan."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Die Kapokbosskuur"Wonderlike, veilige, skoon, vriendelike dorp. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"Baie lekker vir as jy net op die strand wil lê en wees. Ons was bietjie teleurgesteld dat ons nêrens vars vis kon koop nie en het toe die supermark se gevriesde viskosse aangepak. Die dorpie het ook nie baie toerisvriendelik voorgekom nie. Ons het selfs gesukkel om 'n sambreel vir die strand op te spoor. Maar dis die rustigheid vanself op die strande. Baie mooi ook."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
A1 Bay View"The SAPS were friendly and helpful and managed to locate our bankcards, but we lost laptops, cell phones and cash."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Antique Silk Self-catering Unit"Nog nooit so baie 'potholes' in my lewe gesien nie. Baie gevaarlik om in Grahamstad te ry. Mens se voertuig kan baie skade opdoen weens die vervalle paaie."