Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
La Caribe 29"Vriendelike gemeenskap. Almal doen hul deel om dit 'n mooi en skoon bestemming te maak. Ons het dit vreeslik geniet. Restaurante is fantasties. Hoofstrand se geriewe is skoon en veilig."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
A Villa de Mer Guest House"Road infrastructure in a very bad state."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Full Circle Cottage"Nie veel tyd in Kenton self spandeer nie, maar dit lyk na 'n interessante dorpie."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Kowie River Guest House"Het 'n huis gekoop in Port Alfred in die Royal Marina."
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Seesig Huisie"Nice and quiet and nice beach. Awful road in from Humansdorp."
Jansenville, Sarah Baartman-distrik
Lorraine's Guest House"Outydse dorpie op pad na die Addo Olifantpark. "
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Abaco"Die dorp is net groot genoeg. Nie te klein dat jy nie iets sal vind tydens jou kuier nie. Daar is baie plekkies te besoek indien jy sou wou."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Abeach Cottage"Summerstrand is buite besige sakesentrum en ideaal geleë vir alleen reisigers. Die tekort aan goeie restaurante was opmerklik - ek gaan gereeld Gqeberha toe en was verstom oor hoe die stad agteruitgaan en die toename van ongewenste kreature op die strandfront, in parkeerarea's by restaurante en rondslinger in strate. Vir 'n vroulike alleenreisiger is dit ontstellend aangesien ek te bang was om my motor in parkeerarea regoor Broadwalk te parkeer, uit te klim en by Big Blue Water Restaurant (my gunsteling al die jare) te gaan eet. Het wel oulike restaurant, Charlie Summer, in ander sentrum naby fasiliteit gekry wat heerlike kos voorgesit het."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Summerstrand-Stay Luxury Apartment"Parking is quite limited."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Hibiscus House"A quiet town with a very close-knit community that has enough on offer to keep one entertained without all the noise from a large city. A great escape within a great town. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Lin's Guest Apartment"There are many places that one can visit in Gqeberha especially when you have children. "
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Meerkat"Was moeilik om te besluit waar om te eet want plekke is op snaakse tye oop en toe."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Stille Waters"Met die strand net onder jou voete, branders, sielerus."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Guest House"Oulike, landelike plek met uitstekende restaurante en 'n MTB-paradys met al die grondpaaie. Een dag daar is te min."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Laid Back Family Beach House"It's a place to relax and is very peaceful."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"Baie mooi en rustige dorp met baie pragtige, ou geboue. Sal graag wil teruggaan en langer vertoef."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"I would recommend anybody to go and pay a visit at the resort. Port Alfred is cosy and has 2 quite huge malls. Everything you need is there. Shoprite and Pick 'n Pay, banks."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Mr Pell's House Self-Catering Accommodation"Will definitely come again."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Framesby Guesthouse"Dit is baie jammer van die waterkrisis in PE, mens voel amper skuldig om water te gebruik wanneer jy daar is."