Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Villa Delfini B3"Paaie is baie swak, water was bruin in krane, inwomers nie baie vriendelik nie."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Patches Place"We thoroughly enjoyed our stay and visit to Jeffreys Bay."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
5 Folkestone"Ons was verras deur die vriendelikheid en goeie diens van die mense van PE. Steeds heerlik om PE se strande en strandfront te besoek en sien uit na die volgende vakansie in PE."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
16 Drommedaris"Was our first time and will definitely go again. Clean city and has a lovely beach vibe."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Tyday Accommodation"Was a nice short visit. Would like to visit soon again."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Our Beach Home"Lekker strande. Kiddies Beach 'n moet vir kinders."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Starry Nights Main House"Altyd 'n voorreg om terug te keer na die pragtige plek."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Xanadu"Jeffreysbaai het 3 keer 'n dag beurtkrag, as jou verblyf nie alternatiewe krag of gastoerusting het nie moet jy saamneem, dit moet duidelik aangewys word. "
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Addo Park View - Sundaze Riverside House"Baie om te doen met Addo en Sondagsrivier nabygeleë."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Werklik 'n unieke plekkie, en dit as gevolg van een vrou se kunssinnigheid. Dit voel soos 'n ander land, met 'n rustige pas en vriendelike mense."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Big Tree"Makhanda seems to be safe with less crime and friendly people."
Kenton-on-Sea, Sarah Baartman-distrik
Good Riddin's Beach Cottage"Dis die perfekte plek om weg te breek van die stadslewe. Lekker strande om te swem en veilig."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Bluewater Bay Self-catering Accommodation"Daar is altyd iets om te doen, hetsy dit slegte of goeie weer is. Daar is baie toeriste-aantreklikede."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Houtbosch Bay Honeymoon Suite with Hot Tub"Pragtige, skoon strande."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Brighton Mews Guest Suites"Almal met wie ek gesels het van PE, was baie baie vriendelik. Voel soos huis! PE was goed vir ons. Ons is mal oor Kings Beach."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"Port Alfred is located on the sea and has a great look and feel."