Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 5913 resensies.
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Chapman Hotel & Conference Centre"Great place, everything was just a walk away. "
Boknesstrand, Sarah Baartman-distrik
Sandcastle"Boknesstrand is a beautiful little town, so quiet and peaceful. Thank you so much."
Kaap St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Ships Bell Apartments"Nice quiet living, definitely a place to go if you want to switch off from city life."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
17 on Periwinkle"A must is a visit to the Kospot for lovely fish and chips."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique 1152"Ideale plek as jy wil rus en afskakel van 'n besige lewe."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Barnard Self-Catering Accommodation"A friendly, beautiful town and very nice restaurants. We have tried a few, Chokka block, and the Italian at canal was outstanding."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Sunset Guesthouse"There are a lot of restaurants there and there's a place for a picnic as well in Happy Valley. It's also great for an outdoor photoshoot. There's a lot of fun stuff to do in Summerstrand."
Cannon Rocks, Sarah Baartman-distrik
Stille Waters"Hou dit so eenvoudig as wat dit is. Dit maak die besoek regtig die moeite werd om af te skakel en te ontspan. Wonderlike plek!!"
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Unit 1 @ Lemontenara"Met die nodige finansiële bystand sal dit n goeie vakansiedorpie wees."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
17 on Periwinkle"Daar is nie veel te doen behalwe om die winkels te besoek en op die strand te loop nie. Ons het gegoogle om te sien of daar iets is wat ons kan doen in die 2 dae wat ons Jeffreysbaai besoek het, maar niks gekry nie. Ons is middeljarig en kan nie surf nie. Maar ons het nogtans ons verblyf geniet in Jeffreys."
Gamtoosmond, Sarah Baartman-distrik
Gamtoos River Mouth Holiday House"I will definitely be returning in the near future."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
The Water Tower"'n Unieke plek met vriendelike mense wat altyd bereid is om te help en te gesels. Definitief een van my gunsteling-kuierplekke."
Kareedouw, Sarah Baartman-distrik
Protea Rust"Goed geleë en maklik om gou see toe te ry (Skuitbaai), soontoe en terug binne 42 km."
Blue Horizon Bay, Sarah Baartman-distrik
Ocean Song"Dis 'n fantastiese plek, salig en stil. Goed vir ons stadsiele gewees."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Garden Cottage"Been here many times on business, but would like to spend some holiday time here."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Bretton Beach Crest Holiday Cottages"'n Baie groter dorp as wat ek te wagte was. Daar is 'n baie goeie voëlgids vir die besondere voëllewe."
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
Aramoana"Stunning baai, vriendelike mense. Lekker vir ontspan, ongelukkig nie veel vir kinders om te doen nie, maar baie goeie restaurante."
Joubertina, Sarah Baartman-distrik
Die Kraaltjie Gastehuis en Karavaanpark"Joubertina is 'n klein dorpie met interessante plekkies en mense. En natuurlik die pakstore waar jy kan vrugte koop."
Chelsea Bewarea, Sarah Baartman-distrik
Country Getaway Deer Park Estate"Very beautiful environment and within easy reach of major tourist attractions, beaches and conference/event venues. Reasonably close to town for the average business traveller - just 15 km from the airport. "
St. Francisbaai, Sarah Baartman-distrik
BriSan On The Canals"Ry uit na die mees Suid-Oostelike punt van die land, dis magies!"